Ervaar die reis van Phil Jansen se geloof in sy Almagtige Vader deur na sy musiek te luister wat harte sal aanraak. Sy genade is groot oor die mensdom.
Wanneer Ek val My 3de lied van die album Stil Gebed: “Wanneer Ek Val” Hierdie lied gaan oor genade — dat selfs wanneer ons val, tel God ons weer op. 🙏
Wanneer Ek val