Phil Jansen - U Dra My Deur

Hierdie lied is vir elkeen wat deur ’n moeilike tyd gaan.
Onthou, jy hoef nie alleen te dra nie — God dra jou deur.
Luister na musiek wat jou gees voed.

U Dra My Deur


Phil Jansen - U Dra My Deur



My nuwe lied van die album Stil Gebed:

“U Dra My Deur”

Musiek het 'n diepgaande invloed op die mens en raak feitlik elke faset van ons bestaan.

Luister - U Dra My Deur

U Dra My Deur