Phil Jansen - Ek is nie alleen nie.

Die Heilige Gees is die "gees van waarheid" en sal nie aan jou dwalings verkondig nie.

Ek is nie alleen nie


Ek is nie alleen nie



Die Heilige Gees woon in die gelowige en verlaat of versaak mens nooit nie.

Die Gees kan bedroef word, maar dit beteken nie Hy verlaat die mens nie.

Oor die heerlike werk van die Heilige Gees raak 'n mens nooit uitgedink nie.

Ek is nie alleen nie

Ek is nie alleen nie