“Lig in die Donker” is ’n Afrikaanse country gospel lied deur Phil. ’n Lied wat herinner dat Jesus die lig is wat vir ons bly skyn — selfs in ons donkerste oomblikke.
Lig in die Donker
My volgende lied van die album Stil Gebed:
“Lig in die Donker”
Hierdie lied is vir elkeen wat deur ’n donker tyd gaan…